AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
- avi-addict
- Taxying Poster
- Posts: 614
- Joined: Tue Feb 07, 2012 12:00 am
- Location: PolokwaStat

Oefening toets SANW-paraatheid.
Maandag 18 Julie 2016 -Volksblad.
Charné Kemp
Kimberley - Inwoners van die Diamantstad kan verwag dat die klankgrens van vanoggend gereeld gebreek gaan word wanneer die weermag se vegvliegtuie, asook helikopters oor inwoners se koppe gaan dreun.
Grippen vegvliegtuie asook Oryx- en Agusta helikopters sal tot Donderdag by die lughawe as deel van operasie Ndlovu opstyg en land.
Dit vorm deel van 'n operasie om die weermag se operasionele gereedheid te toets.
Kol. Piet Paxton, weermagwoordvoerder sê hulle het die afgelope naweek die finale voorbereidings vir die oefening gedoen.
"Ons gaan verskillende magte in drie gebiede van die land ontplooi. Ons het ook 'n tydelike kamp en hoofkwartiere by die Kimberley lughawe opgerig."
Die leër, wat deur sekere lugmageenhede en die militêre mediese dienste ondersteun word, sal by die Suid-Afrikaanse Leërgevegskool in Lohatlha in die Noord-Kaap gebasseer wees.
Die 43 Suid-Afrikaanse Brigade het reeds die afgelope naweek 'n diensgerigte oefening genaamd 'Jong Arend' gehad.
Die vloot het op dieselfde tyd 'n oefening genaamd 'Rooi Leeu' in die Wes-Kaap uitgevoer.
Die lugmag se oefening genaamd 'Wintersonkeerpunt', word vanaf die Kimberley lughawe beheer.
Al die oefeninge binne operasie 'Doktrine' word vanaf die beheersentrum by die Kimberley lughawe bestuur en geëvalueer.
Verskeie eenhede het reeds in konvooie na Lohatlha vir die oefeninge gereis. Die lugmageenhede is by die Kimberley-lughawe gebasseer. Die oefening duur tot 23 Julie.
Die laaste eenhede en voertuie sal op 29 Julie na hul basisse terugkeer.

- C D Kruger
- Engine Run Up Poster
- Posts: 191
- Joined: Tue Apr 02, 2013 12:44 pm
- Location: Kimberly
Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
Didn't have the time to go to the airport but here are some photos of the Grippens as they came over the house

Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
Great pictures CD, just heard them on their way back to the north-east of the country at Fl350

- C D Kruger
- Engine Run Up Poster
- Posts: 191
- Joined: Tue Apr 02, 2013 12:44 pm
- Location: Kimberly
Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
On last Monday the bk came over so low that a couple of vehicle alarms went off in the parking lot at the office.
- Moertoe Pilut
- 2000 feet Poster
- Posts: 2912
- Joined: Mon Feb 06, 2012 12:00 am
- Location: In a cockpit....
- Contact:
Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
I saw them earlier on in the week at Kimberly. It was 2 of them doing some sort of training.
- great dane
- 1000 feet Poster
- Posts: 1583
- Joined: Thu Nov 12, 2015 6:35 am
- Location: The Capital
- Contact:
Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
Awesome pics CD - always nice with a bit of jetfighter noise in the skies every so often 

Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
C D Kruger wrote:On last Monday the bk came over so low that a couple of vehicle alarms went off in the parking lot at the office.

- C D Kruger
- Engine Run Up Poster
- Posts: 191
- Joined: Tue Apr 02, 2013 12:44 pm
- Location: Kimberly
Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
Thanks boys now to catch Moertoe Pietloot in the air when he visit Kimberley.
- Kompos
- Engine Run Up Poster
- Posts: 295
- Joined: Mon Feb 06, 2012 12:00 am
- Location: Mamelodi-South Extension
Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
C D Kruger wrote:Thanks boys now to catch Moertoe Pietloot in the air when he visit Kimberley.
Nou daai oukie is vinnig hoor-jij moet hom mooi kijk!

Selfs vinniger as Avi op haar besem.
- avi-addict
- Taxying Poster
- Posts: 614
- Joined: Tue Feb 07, 2012 12:00 am
- Location: PolokwaStat
Re: AFRIKAANS: Weermag se paraatheid word getoets
Kompos wrote:C D Kruger wrote:Thanks boys now to catch Moertoe Pietloot in the air when he visit Kimberley.
Nou daai oukie is vinnig hoor-jij moet hom mooi kijk!![]()
Selfs vinniger as Avi op haar besem.
noooo wayyys.....I'm all the way with
Moerrie....just a few ft above him watching
him pushing/pulling the right buttons, switches etc...remember.....my broom's
fixed with turbo boost.....I'm fast.. real
fast....