Silwer Valke se vlerke toe geknip

A place for our South African Air Force, SAPS Airwing, SAW, SADF and SANDF members.
Post Reply
User avatar
Richard Cranium
Engine Run Up Poster
Posts: 269
Joined: Sat Jun 23, 2012 12:16 am
Location: The Worldwide Web
Contact:

Silwer Valke se vlerke toe geknip

#1

Post by Richard Cranium » Tue Sep 22, 2015 9:05 am

Silwer Valke se vlerke toe geknip
Deur Anna Pauw Dinsdag 22 September 2015 03:40

Image
Die Lugmag se kunsvliegspan, die Silwer Valke, vlieg Saterdagmiddag terug Langebaan toe nadat ’n siervlug oor die Nelson Mandelabaai­stadion gekanselleer is. Die span is onder leiding van ’n oud-Baaienaar, maj. Werner Vermaak. Foto: Marc Milne

PORT ELIZABETH. – ’n Duistere rompslomp-raaisel het die Lugmag se kunsvliegspan se vlerke Saterdag hier geknip.

Die Silwer Valke sou tydens die naweek se eindstryd van die MTN8-sokkertoernooi ’n siervlug oor die Nelson Mandelabaai-stadion doen, maar die vlug is gekanselleer minder as twee uur voordat hulle sou opstyg.

Teen hierdie tyd het die Silwer Valke-span reeds vanuit Langebaan aan die Weskus in Port Elizabeth opgedaag en het gestewel en gespoor vir die groen lig gewag. Lees verder hier



User avatar
Pine
Engine Run Up Poster
Posts: 148
Joined: Tue Feb 07, 2012 12:00 am
Location: Cape Town
South Africa

Re: Silwer Valke se vlerke toe geknip

#2

Post by Pine » Tue Sep 22, 2015 10:30 am

Duur uitstappie.

Minstens het die pilots darem weer vliegtyd ingekry.

Wonder net watter idioot nou weer vir die "glipsie" verantwoordelik was..... :stars:



User avatar
Moertoe Pilut
2000 feet Poster
Posts: 2914
Joined: Mon Feb 06, 2012 12:00 am
Location: In a cockpit....
Contact:
Netherlands

Re: Silwer Valke se vlerke toe geknip

#3

Post by Moertoe Pilut » Tue Sep 22, 2015 3:53 pm

Pine wrote:Wonder net watter idioot nou weer vir die "glipsie" verantwoordelik was..... :stars:
Seker maar die groot idioot wat in Nkandla bly.... :bingo:



Post Reply