Blaasinfeksie

Post your grappies/jokes here. Both Afrikaans and English.
Post Reply
User avatar
Moertoe Pilut
2000 feet Poster
Posts: 2950
Joined: Mon Feb 06, 2012 12:00 am
Location: In a cockpit....
Contact:
United Arab Emirates

Blaasinfeksie

#1

Post by Moertoe Pilut » Wed Mar 22, 2017 8:02 pm

Die Brakpan ma vat haar dogter dokter toe met blaasinfeksie.

Die dokter is in Pretoria so dis nogal 'n moerse outing vir die ma.

Hare en naels gedoen, nuwe rok, Cortina gewas en elke ding....

Die ma preek heelpad op die N1 Pretoria toe vir die dogter om tog asseblief goeie maniere te hê.

By die dokter aangekom vra die dokter die meisie wat fout is.

Sy antwoord: "Nee Oom, my poes brand as ek pis".

Sy kry een verdowende sideways klap so skeef oor die agterkop vanaf haar ma: "Het jy nie maniere nie? Dis nie Oom nie, dis DOKTER!"


Image

User avatar
Bell 407
Site Admin
Posts: 5593
Joined: Tue Jul 31, 2012 10:35 am
Location: Johannesburg
South Africa

Re: Blaasinfeksie

#2

Post by Bell 407 » Wed Mar 22, 2017 8:07 pm

:faceplant:



User avatar
Raffles
Site Admin
Posts: 3645
Joined: Tue Feb 07, 2012 12:00 am
Location: Die K@K Plaas
Burkina Faso

Re: Blaasinfeksie

#3

Post by Raffles » Fri Mar 24, 2017 2:56 am

:pml: :pml: :pml:



Post Reply