Afrikaans: Luitenant Tamara

A place for our South African Air Force, SAPS Airwing, SAW, SADF and SANDF members.
User avatar
avi-addict
Taxying Poster
Posts: 608
Joined: Tue Feb 07, 2012 12:00 am
Location: PolokwaStat

Afrikaans: Luitenant Tamara

#1

Postby avi-addict » Fri Jul 15, 2016 2:34 pm

Kaptein Kok van die lugmag het die jongste toevoeging tot die vlieëniers-korps bekend gemaak.

Haar naam is Tamara en sy is 'n edelvalk en sy gaan help om voëls van die aanloopbane te verjaag sodat hulle nie in die vliegtuig-enjins beland nie. Aangesien sy vlieg gaan sy tel onder die vlieëniers en het sy dus die rang van luitenant gekry......sy ondergaan tans intensiewe opleiding.

Enige iemand dalk met meer inligting?

Return to “SAAF / SAPS Airwing / SAW / SADF / SANDF”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest